• Picture4.png
  • Wherecom Banner4.jpg

 Check with seller Creative Love Vryheid

Lys verkoper se produkte en dienste

 Dekor

Creative Love is n aanlyn winkel waar ons enige lasercutting en handgemaakte produkte verskaf.
Ons spesialiseer in trou dekor en verskaf geskenkies vir die bruidspaar en die gevolg.
Creative Love is ook n grootmaat verskaffer van geskenke en dekor vir winkels.
Al ons produkte word per koerier landswyd gestuur.


  •  Publiserings datum: September 16, 2016
  •  Opdaterings datum: November 3, 2016
  •  Provinsie: KwaZulu-Natal
  •  Stad: Vryheid
  •  Adres: 66 President Straat, Vryheid
  •  Telefoon Nommer: 0823145122
  •  Aantal kere advertensie besigtig: 1907


Stem 1 votes

 Belangrike Inligting

  • Neem asseblief kennis dat Koop en Verkoop geen transaksies namens individue of besighede fasiliteer nie.
  • Wees bedag op depositos betaalbaar om goedere te verseker.
  • Doen slegs besigheid binne Suid Afrika en maak seker jy word in kontant betaal.
  • Indien jy besluit om betaling te aanvaar deur middel van Elektroniese Oorplasings, maak asseblief seker dat die geld in jou bankrekening reflekteer voordat jy jou goedere oorhandig.