• Picture4.png
  • Wherecom Banner4.jpg

 R 800.00 Sea Cottage 63 vakansie akkommodasie Mossel Bay

 Huis Te Huur

Sea Cottage 63 is 'n selfsorg-eenheid in die Sea Cottages-sekuriteitskompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Dis net 70 m vanaf die strand en baie veilig vir kinders, met sekuriteitstoegang tot die swembad en strand. Dis ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

DiƩ eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 dubbelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.

Daar is ook 'n buitebraai en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Dis ook stapafstand vanaf 'n verhitte swembad, 'n gimnasium wat 24/7 oop is, waterglybane en restaurante.


Aantal Badkamers: 2
Aantal Slaapkamers: 2
Vierkante Meter: 100
Troeteldier Vriendelik:
Verkoper: Privaat

  •  Publiserings datum: August 1, 2019
  •  Provinsie: Wes Kaap
  •  Stad: Mossel Bay
  •  Adres: Sea Cottages, Diaz Strand, Mosselbaai
  •  Aantal kere advertensie besigtig: 6



 Belangrike Inligting

  • Neem asseblief kennis dat Koop en Verkoop geen transaksies namens individue of besighede fasiliteer nie.
  • Wees bedag op depositos betaalbaar om goedere te verseker.
  • Doen slegs besigheid binne Suid Afrika en maak seker jy word in kontant betaal.
  • Indien jy besluit om betaling te aanvaar deur middel van Elektroniese Oorplasings, maak asseblief seker dat die geld in jou bankrekening reflekteer voordat jy jou goedere oorhandig.