• Picture4.png
  • Wherecom Banner4.jpg

 R 3100.00 Matriek rok Pretoria

Lys verkoper se produkte en dienste

 Rokke

Mateiek rok te koop.
Dames vanaf n 32 tot 36 kan rok dra. Is verstelbaar. Is gemaak deur n ontwerper. Was een van die rokke van die aand gewees in 2011 dis n "one of a kind" rok.

Was net een keer gedra.

Betaal prys was R8000
Verkoop prys is R3100 insluitende courier koste.

Dringende verkoop!


  •  Publiserings datum: July 7, 2019
  •  Provinsie: Gauteng
  •  Stad: Pretoria
  •  Adres: 98 Highwood Villas, Highwood Avenue
  •  Telefoon Nommer: 0647093567
  •  Aantal kere advertensie besigtig: 2



 Belangrike Inligting

  • Neem asseblief kennis dat Koop en Verkoop geen transaksies namens individue of besighede fasiliteer nie.
  • Wees bedag op depositos betaalbaar om goedere te verseker.
  • Doen slegs besigheid binne Suid Afrika en maak seker jy word in kontant betaal.
  • Indien jy besluit om betaling te aanvaar deur middel van Elektroniese Oorplasings, maak asseblief seker dat die geld in jou bankrekening reflekteer voordat jy jou goedere oorhandig.